Die magsugtige regent Gustav se komplot met die Geel Draak om koning Lodewyk en prinses Arthenia te vermoor, dryf Oloff die Seerower, na Rupert se waarskuwing, tot ’n gevaarlike reddingstog na die Hebridiese vesting. more
USD $6.99